Voor jy verder kyk ... skryf asb in vir ons nuusbrief. 

Sodra jy klaar ingeskryf het sal jy weer na hierdie blad teruggestuur word. Kliek dan hier of lees sommer nou verder deur af te rol ...
 
 

Inleiding

Die rede waarom Regmerk.co.za se werkkaarte WERK is omdat ons 'n baie eenvoudige inslag het. Laai gerus ons GRATIS EBOEK af of kyk na een van ons produkte om te sien wat ek bedoel.  Jy kan my werkkaarte een-vir-een voor 'n leerder neersit en dan 'n paar minute later dieselfde werkkaart (nou met ingevulde antwoorde) vir daardie kind wys. Dit beteken hy of sy kan dan sien of sy/haar antwoorde reg was.

Doen 'n soekenjin "search" vir wiskunde werkkaarte en ander hulpbronne in Afrikaans en dit word gou duidelik - daar is 'n groot behoefte aan goeie wiskunde werkkaarte (met antwoorde) wat aflaaibaar, bekostigbaar en volledig geondersteun is.

Dit is feitlik onmoontlik om 'n "hassle free" webblad te kry wat jou as onderwyser, ouer of leerder toelaat om kwaliteit blaaie af te laai wat jou gaan help om wiskunde deur te kom ... of om werklikwaar daai 80 PLUS punt te kry met die oog op Graad 12!

Hierdie webblad bied aan jou nuwe werkkaarte en vraestelle (met volledige uitgewerkte antwoorde) wat deur 'n ervare onderwyser opgestel is. Nou kan jy dit aflaai, druk en jou kinders toelaat om rustig daaraan werk.

Ons premium produkte is baie bekostigbaar, en help jou leerder om ekstra "diepte van verstaan" te bereik. 

Ons gratis eBoek is vol idees en artikels wat jou sal help om beter punte in Wiskunde te verdien. Eksamenwenke, hoe om "toetsvrees" te oorkom en 'n "FUN" toets vir ouers/voogde is ingesluit. Ons praat ook oor wat ouers NIE moet doen nie!

Laai sommer nou ons GRATIS E-BOEK af om te sien hoe ons jou kan help om meer regmerkies langs daai somme te sien!

Ons bestaande kliënte gee gereeld positiewe terugvoer. Lees meer ...
 
Skryf gerus in vir ons nuusbrief en dan kan jy op hoogte bly van alles wat ons aanbied. Kliek hier!
Kopiereg © 2017 Regmerk.co.za      Alle regte voorbehou
34
This website may use Cookies
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.

OK, I understand or More Info
Help & Support
Cookies Information
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.
OK, I understand