Thursday, December 15, 2016, 14:36 | No Comments »

 

Laaste toets ... word beste toets!
View this email in your browser

Die jaar is amper verby!

Daar is vir sommige skole nog EEN belangrike Wiskunde EKSAMEN oor vir hierdie jaar.

Nou het jy as ouer of onnie nog een kans om jou kids te help voorberei:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Ons e-boek het 2 volledig uitgewerkte eksamens wat volgens die CAPS/KABV sillabus opgestel is. 

Die nice ding is dis 'n invul vraestel. So, jou kind kry die "leë" vraestel ... en dan kan jy die ingevulde een met volledige stappe wat reeds ingevul is ook druk sodat jy en jou kind kan sien hoe die antwoorde moet lyk.

Hier is wat een van ons gelukkige kliënte laasweek gesê het:
Hildegard [mails@hatisfaction.co.za] skryf:

Die is beslis die beste materiaal beskikbaar.
My kind in gr 8 se wiskunde punt is van 25% op na 80% omdat ek kon verstaan waar haar probleem is. 
Die materiaal is makilik om te gebruik en op n manier saamgestel dat kinders stapsgewys kan verbeter. 
Nou wonder ek wanneer graad 10-12 werk beskikbaar is?
[Antwoord: Gee kans Hildegard ... dit kom!]

Ek hoop jou kind lewer 'n uitstekende rapport hierdie jaar. Hou ons dop vir nuwe produkte en gratis aflaai-boekies in 2017.

Kyk gerus weer na ons vlagskip wiskunde produk om jou kind te help:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Groete,

Lourens Breytenbach

 

 

 
Copyright © *|CURRENT_YEAR|* *|LIST:COMPANY|*, All rights reserved.
*|IFNOT:ARCHIVE_PAGE|* *|LIST:DESCRIPTION|*

Our mailing address is:
*|HTML:LIST_ADDRESS_HTML|* *|END:IF|*

Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

*|IF:REWARDS|* *|HTML:REWARDS|* *|END:IF|*

Thursday, December 15, 2016, 14:34 | No Comments »

 

In hierdie NUUSBRIEF: Hoe om jou kind gereed te kry vir sy/haar Wiskunde eindeksamen.
View this email in your browser

Eksamentyd is hersieningstyd!

Aandag alle Regmerk.co.za Nuusbrief-lesers. Die Wiskunde eindeksamen is op hande en nou is die tyd om jou kind in graad 7, 8 en/of 9 te help voorberei.

Die maklikste manier om dit te doen is om ons Werkkaartpak EEN aan te skaf en om die eindeksamen vraestelle deur te werk. Ons e-boek het 260 bladsye vol werkkaarte met uitgewerkte oefeninge. Ek het die werkkaarte self opgestel en gedruk. Daarna het ek dit met die hand ingevul en letterlik met 'n rooipen gemerk om die nodige stappe te toon.

Die pakket sluit TWEE volledige jaar-eind vraestelle in met volle memorandums. Bykans die hele sillabus word gedek, en deur hierdie vraestelle te doen en dan self te merk, kan jou seun/dogter die selfvertroue opbou om gereed te wees vir die eksamen.

Besoek gerus http://www.regmerk.co.za/produkte vir meer informasie.

Baie sterkte!

Groete,

Lourens Breytenbach



NS: As jou kind enige probleme ervaar, stuur gerus vir my 'n e-posboodskap by info@regmerk.co.za en ek sal graag raad gee.

 


Thursday, December 15, 2016, 14:26 | No Comments »

 

Leer hoe om met jou "moody" tienerkind te werk!

Welkom by Nuusbrief 8 van 2016!

Het jou kind in graad 7, 8 of 9 Wiskunde werkkaarte nodig om voor te berei vir die huidige eksamens of toetsreekse? Besoek www.regmerk.co.za vir 'n volledige werkkaart oplossing.

My TIENERKIND is so MOODY!


Hier is 7 wenke vir ouers/onnies met buierige en tieners in die huis of klas:

1. Water, water en nog meer water! Lekker gesonde kos ... en water!
Jou tiener is besig om te groei en het meer vloeistowwe nodig. Sodra hy/sy dors voel is hy/sy reeds gedehidreer. Koop 'n paar fênsie (wasbare) waterbottels en hou dit vol yskoue water - veral as daar sport is.

2. 'n Tiener het meer slaap nodig as wat ons dink
Tieners wat heeltyd moeg is, maar wat wel gesond eet en genoeg water drink ... slaap nie genoeg nie.
Ek het laasweek vir my graad 11 leerders gevra wie van hulle lê tot laat in die aand op hulle selfone en klets.ALMAL het hulle hande opgesteek. Geen wonder hulle is so moeg nie! So, hoe nou gemaak? 
Moedig middagslapies aan, en laat jou tiener toe om bietjie meer laat te slaap. Ek persoonlik dink ons kinders se programme is te vol. 

3. Gee spasie!
Toe ek met my graad 11's gesels het oor hoe hulle voel hulle "minder moody" sal kan word, het hulle soos een man die volgende kwytgeraak:
"Los ons asseblief uit!". Hulle wil dus meer alleen-gelaat word. Hulle wil op hul eie kan ontspan.
Tieners sal nou dalk meer en meer met hulle vriende wil gesels en minder met jou as ouer. Dis okay. Dis normaal. Gee maar asseblief bietjie meer spasie en gun elke tiener sy/haar privaatheid (binne perke).

4. As die "bad mood" terugswaai - gesels met jou kind!
Ouers wat hul kinders "terg" en met hulle "spot" (in 'n lekker gees) het meer sukses. Moenie die lewe te ernstig opneem nie. Tieners wil meer lag en pret hê! Gesels en maak meer grappe. Onthou jou eie lafwees dae!

6. Hier is 'n paar videos:
"Cut en paste" die volgende skakels in jou browser ... en druk "enter" ...
  • https://www.psychologytoday.com/blog/just-listen/201505/how-deal-your-moody-teenager
  • https://www.youtube.com/watch?v=B4y5a0r037w   
  • https://www.youtube.com/watch?v=0KywQiEBtO0
  • https://www.youtube.com/watch?v=aCXUHLO2pSA
  • https://www.youtube.com/watch?v=yVLwJmRSY4w

7. Artikels: "Cut en paste" die volgende skakels in jou browser ... en druk "enter" ...
  • http://www.scotsman.com/news/education/now-parents-go-to-school-to-learn-how-to-deal-with-moody-teenagers-1-1167233
  • https://dadspad.wordpress.com/2013/04/14/how-to-deal-with-moody-teenagers/
  • http://www.popsugar.com/moms/6-Tips-Dealing-Moody-Teens-Tweens-27333756

BONUS: Hier is 'n oulike "QUIZ" uit 'n artikel genaamd "Now parents go to school – to learn how to deal with moody teenagers" 
("The Scotsman" - 7 May 2008)

SO HOW GOOD A PARENT ARE YOU? 
TRY OUR LIGHT-HEARTED QUIZ 


1 You've told your teenager to be home by 9pm but they are late. They are not answering their mobile. 
Do you: 

a) pace the floor, furiously devising a punishment and rehearsing an angry speech on their eventual return? 
b) call the police and report them missing as they might have been kidnapped? 
c) consider they might just have lost track of time because someone they fancy got chatting to them? 

2 Your teenager calls from the local swimming pool demanding you drive down there because she has forgotten her costume. 
Do you: 

a) shout at her because she managed to remember her hair straighteners, hairspray, mobile phone and make-up but wasn't organised enough to remember the most important item? 
b) drive down with the costume – after all, teenagers have so much on their minds to think about with social pressures it's understandable? 
c) agree to take it but warn her you won't always be able to help out and suggest she makes a list in future? 

3 Your son doesn't take the rubbish out, which is his usual chore. 
Do you: 

a) call him irresponsible and ground him for a month until he learns to do what he's told. 
b) let him off because he usually does it without being prompted, and it is really tough being a teenager. 
c) remind him he has broken a house rule and that means he will have to forego an hour on his computer as you agreed when you made up the rules? 

4 Your teenager stumbles home drunk and late. 
Do you: 

a) accuse him of being an alcoholic, ground him for life and scream at him that he is throwing his life away? 
b) offer him a nightcap – after all, it's safer for him to drink where you can keep an eye on him? 
c) remember that you sampled alcohol as a teenager under pressure from your peers and sit him down for an informed chat on drinking? 

5 Your teenager refuses to do his homework on the kitchen table as usual, something you both agreed he would do. 
Do you 

a) warn him he is throwing away all the opportunities you never had and he'll end up a waster? 
b) let him flounce off to his bedroom because the pressure of exams must take a lot out of the poor darling? 
c) ask him why he doesn't want to do it in front of you and investigate whether he may be having a problem with his school work about which he is embarrassed? 

6 You have left your teenager home alone all day and you know you will be confronted with a scene of dirty dishes and mess when you get through the door. 
Do you 

a) work yourself up into such a fury at his laziness that you are screaming in frustration before you are even over the doorstep? 
b) don't say a word, seething inside as you collect the dirty mugs while he watches TV?
c) ask how his day went and offer him a cup of tea, asking him to bring all the dirty dishes into the kitchen while you put the kettle on? 

7 Your teenager refuses to answer your questions, speaks in uncommunicative grunts and flies off the handle that "he never asked to be born", at the slightest aggravation? 
Do you 

a) yell that he used to be such a lovely child and now he has turned into a monster? 
b) ignore him and concentrate on your younger children, hoping they will turn out better? 
c) realise that it's just a phase he is going through caused by excessive hormones released by puberty and that he will grow out of it? 

8 A parent of one of your teenager's friends tries to engage you in discussion about your children and how to cope. 
Do you 

a) offer her tips on how you deal with your child and how she can be a perfect parent just like you? 
b) declare confidently your child is an absolute angel and you don't understand what all this talk is of troublesome teens? 
c) swap hints and tips for dealing with situations and ask her if she really lets her child stay out as late as he likes? 


ANSWERS
MOSTLY As – You are being too tough. Try to think back to what life was like for you as a teenager. 

MOSTLY Bs – Too soft. You are misguided and indulgent. 

MOSTLY Cs – Well done. You must have undergone a teenager parenting course.

Read more at: http://www.scotsman.com/news/education/now-parents-go-to-school-to-learn-how-to-deal-with-moody-teenagers-1-1167233


Dis dit vir hierdie nuusbrief. Dankie dat jy gelees het!

Ons verwelkom terugvoer. Stuur e-pos aan info@regmerk.co.za of kliek HIER.

Beste wense vir 'n wonderlike "lente" en sterkte met die laaste paar weke van die akademiese jaar.

Groete,

Lourens Breytenbach

 


Thursday, December 15, 2016, 14:24 | No Comments »

 

Wiskunde webblaaie vir sukses!

Wiskunde webblaaie wat werklik help - gratis!

Regmerk.co.za Nuusbrief 7 van 2016

Baie welkom aan nog 'n honderd-plus nuwe Regmerk Nuusbrief-lesers! 
Hierdie nuusbrief bespreek webblaaie wat jou kind GRATIS kan help wiskunde leer. 

Vorige nuusbriewe kan hier gelees word (Ons blog).

As jy dringend werkkaarte vir jou graad 7, 8 of 9 leerder nodig het, of as jy iemand ken wat hulp benodig in hierdie verband, kliek hier om ons gratis e-boek af te laai, of bestel nou ons 260 bladsye werkkaart-pakket met uitgewerkte antwoorde en nuttige artikels. Dis slegs R159. Lees meer.

Vergewe asseblief die gemengde taal. Hierdie ondergenoemde webblaaie is ongelukkig almal in ENGELS, maar miskien moet ons in elke geval begin leer om dié terme in altwee tale te leer:
Nou leer jy Wiskunde en Engels sommer terselfdertyd!

Ek werk aan 'n woordelys vir Afrikaans na Engels:
Voorbeelde van woorde wat almal behoort te ken:

Begrippe soos point, line, square, triangle, parallelogram en fractions is maklik om te vertaal/verstaan. 
Maar wat van:
hoek = angle (Ek was al in 'n klas waar die juffrou "corner" gesê het!)
skuinssy = hypotenuse
gelykbenig = isosceles
veranderlike = variable (x, y ens.)
gemiddeld = mean
uitdrukking = expression
vergelyking = equation
vlieër = rhombus
waarskynlikheid = probability


Google se "TRANSLATE" funksie help darem ook.

Maar goed - hier is 'n paar webblaaie wat ek gedink het dalk nuttig mag wees om jou kind te help wiskunde leer:

https://za.ixl.com/math/
Sommer net vir tafels leer en so aan. 
Baie gaaf. Elke keer as jy 'n som regkry komplimenteer die site jou. Dis goeie aanmoediging!
As jy verkeerd is help hulle jou verstaan deur te verduidelik. Baie oulik.

https://www.theglobalmathproject.org/involved/
Scroll af en subscribe - dis 'n belowende projek

http://www.mathsisfun.com/
Jy kan jou onderwerp (bv. meetkunde) kies en dan wys die website jou die basiese beginsels.
Baie behulpsaam.

http://www.tenmarks.com/
Sign up as educator en begin leer. Nie te complicated nie, maar bietjie ...

http://www.superkids.com/aweb/tools/math/index.shtml
Dis effens omslagtig, so mens moet maar eers bietjie geduldig wees voor jy eintlik die somme kan begin doen.

http://www.mathgoodies.com/
Meer vir onderwysers

http://www.gcflearnfree.org/topics/math/
Nie sleg nie. Wat hierdie ene goed maak is die mooi grafika. Elke konsep word baie goed verduidelik.
Ek wens ek kon dit in Afrikaans aanbied.

As hierdie webblaaie nie vir jou of jou kind werk nie kan Google dalk meer aanbied.
Die geheim is natuurlik om meer komplekse soekterme in die Google soekraam te tik.


Hier is voorbeelde: (Gebruik altyd "..." om na die presiese kombinasie van woorde te soek)

"Really awesome maths websites"
"Mathematics websites that are free"
"Good maths websites for grade 8"

ensovoorts

Sterkte met die soekwerk! As jy weet van meer oulike wiskunde webblaaie wat werklikwaar gratis is, en veral as dit in Afrikaans is, laat my asb weet deur 'n e-posboodskap te stuur aan info@regmerk.co.za.

Of kontak my (soos gewoonlik) op my webblad.

Beste wense en groete,

Lourens Breytenbach

Lees meer by www.regmerk.co.za

NS:  As jy een van ons meer as 150 betalende kliënte is, wil jy nie asseblief vir my terugvoer stuur oor hoe my boekie verbeter kan word nie? Ek werk tans aan die graad 7 en 9 boeke. Enige terugvoer is welkom. Lees gerus hier wat amper 200 tevrede kliënte sê.

 



Monday, August 1, 2016, 19:05 | No Comments »

Is jou kind gereed vir graad 8 ... Of was hy/sy ooit?
LEES DOKUMENT:
http://www.regmerk.co.za/data/files/isjyregvirdiehorskool.pdf

OUERS: Hoe voel jy oor die volgende stellings?

1: My kind het sy/haar "geveg" met wiskunde in die laerskool al "verloor".
2: Ek verstaan nie hoekom my kind nou skielik in die hoërskool swak doen in wiskunde nie.
3: Wat moet my kind nou al leer om gereed te maak vir graad 8 en verder?

Kan jy hiermee identifiseer? Ken jy dalk iemand wat hierdie kommerwekkende woorde kwytgeraak het?
Of is dié probleem een wat tot jou hart as opvoeder/ouer spreek?

Dan is hierdie nuusbrief net vir jou geskryf.
(FORWARD dit gerus vir vriende en familie)

[ Hierdie nuusbrief bevat 'n belangrike "DOWNLOAD" skakel ]
http://www.regmerk.co.za/data/files/isjyregvirdiehorskool.pdf

Dit val my op dat ouers wat my by info@regmerk.co.za kontak dieselfde vrae oor en oor vra. Dit het my genoop om 'n dokument op te stel wat die verskille tussen graad 7 en 8 lys.

Ek het die CAPS boek oopgeslaan en gaan kyk wat werklik die verskille is. Dis net twee bladsye:
http://www.regmerk.co.za/data/files/isjyregvirdiehorskool.pdf

Dis vir baie ouers 'n groot skok om te sien hoe hul kinders se punte in die hoërskool val. Hoekom hou dit aan gebeur?

My gevoel is is dit gaan oor opleiding en dan die oorvleueling van graad 7,8 en 9 se sillabusse ... terwyl die oorskaakeling van laerskool na hoërskool nie aangespreek word nie.
Hoekom moet die laerskool oor die kind se kennis bekommerd wees as die graad 7 punte "goed" lyk?

Wat hier gebeur is 'n gebrek aan kommunikasie tussen die twee skole. Intussen het ons kinders nie al die kennis wat hulle nodig het om reg te wees vir GRAAD 8 nie!

So, hoe nou gemaak? Wel ... lees eers my verslag by www.regmerk.co.za/gereed

Dan is dié aankondiging dalk op jou en jou mense van toepassing:

AANDAG ouers van alle graad 7 leerders. Onthou dat die volgende paar maande baie belangrik is vir jou leerder. Hoërskole gebruik die punte van hierdie deel van graad 7 om jou kind te plaas.
Is jou kind gereed vir die hoërskool? Gebruik gerus ons Werkkaartpak EEN om te sien hoe die Wiskunde wat hy/sy in graad 8 moet kan bemeester lyk:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Ek werk tans aan 'n nuwe e-boek spesiaal vir graad sewes.
Hou ons dop op Faceboek:
https://www.facebook.com/regmerk.co.za

Het jy MEER INLIGTING nodig oor die sillabus, tuisskool-onderrig of enige ander onderwerp?

Die regering se webblad vir onderwys-aangeleenthede verskaf inligting by hierdie skakel:
http://www.education.gov.za/Informationfor/ParentsandGuardians.aspx

Meeste van ons leerders sukkel met Wiskunde.
Die maklikste manier om jou kind in graad 7, 8 of 9 gereed te kry vir die res van dié jaar is om ons Werkkaartpak EEN aan te skaf.
Dis 260 bladsye vol artikels, vraestelle, volledig-uitgewerkte antwoorde en nog baie meer.

Lees meer by http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Baie dankie vir jou volgehoue belangstelling en ondersteuning. Ek hoor graag van jou.
Kontak my gerus by ...
http://www.regmerk.co.za/kontak
of stuur eenvoudig vir my 'n e-posboodkap by info@regmerk.co.za

Beste wense vir die laaste dae van die WINTER. Lekker leer!

Groete,

Lourens Breytenbach


Kopiereg © 2019 Regmerk.co.za      Alle regte voorbehou
16625
This website may use Cookies
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.

OK, I understand or More Info
Help & Support
Cookies Information
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.
OK, I understand