Nuusbrief 10 van 2016

Thursday, December 15, 2016

 

Laaste toets ... word beste toets!
View this email in your browser

Die jaar is amper verby!

Daar is vir sommige skole nog EEN belangrike Wiskunde EKSAMEN oor vir hierdie jaar.

Nou het jy as ouer of onnie nog een kans om jou kids te help voorberei:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Ons e-boek het 2 volledig uitgewerkte eksamens wat volgens die CAPS/KABV sillabus opgestel is. 

Die nice ding is dis 'n invul vraestel. So, jou kind kry die "leë" vraestel ... en dan kan jy die ingevulde een met volledige stappe wat reeds ingevul is ook druk sodat jy en jou kind kan sien hoe die antwoorde moet lyk.

Hier is wat een van ons gelukkige kliënte laasweek gesê het:
Hildegard [mails@hatisfaction.co.za] skryf:

Die is beslis die beste materiaal beskikbaar.
My kind in gr 8 se wiskunde punt is van 25% op na 80% omdat ek kon verstaan waar haar probleem is. 
Die materiaal is makilik om te gebruik en op n manier saamgestel dat kinders stapsgewys kan verbeter. 
Nou wonder ek wanneer graad 10-12 werk beskikbaar is?
[Antwoord: Gee kans Hildegard ... dit kom!]

Ek hoop jou kind lewer 'n uitstekende rapport hierdie jaar. Hou ons dop vir nuwe produkte en gratis aflaai-boekies in 2017.

Kyk gerus weer na ons vlagskip wiskunde produk om jou kind te help:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Groete,

Lourens Breytenbach

 

 

 
Copyright © *|CURRENT_YEAR|* *|LIST:COMPANY|*, All rights reserved.
*|IFNOT:ARCHIVE_PAGE|* *|LIST:DESCRIPTION|*

Our mailing address is:
*|HTML:LIST_ADDRESS_HTML|* *|END:IF|*

Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

*|IF:REWARDS|* *|HTML:REWARDS|* *|END:IF|*
No comments yet
Search