Ons het tans slegs TWEE produkte:

 
1. 'n Wiskunde pakket vir leerders in die senior fase. Hierdie Wiskunde Werkkaarte eBoek is ook in Engels beskikbaar. As u die Afrikaanse weergawe aanskaf kry u die Engelse weergawe gratis.
 
2. English Language Worksheets
Dit is werkkaarte, toetse en ander hulpbronne vir Engels as skoolvak. Dit is geskik vir hoërskoolleerders.
 

 

Wiskunde Werkkaarte

[Hierdie is EEN eboek wat bedoel is vir leerders in die senior fase.] Die eboek het 260 bladsye en bevat dosyne werkkaarte, vraestelle en moet-lees artikels. Al die werkkaarte en vraestelle word vergesel deur volledig-uitgewerkte antwoorde.

Dis geskik vir graad 7 leerders wat wil voorberei vir die hoërskool, Graad 8 leerders wat gefrustreerd raak want hulle punte val skielik ...
en Graad 9 leerders wat sukkel.

Bestel nou

    Ons bied Wiskunde Werkkaarte Pakkette vir graad 8 en 9 leerders

Ons werkkaarte word in maklik-aflaaibare e-boeke aangebied. Ouers en onderwysers hou daarvan om die werkkaarte self te druk (sommer by die werk of huis) en dit dan stuksgewys aan hul leerders/kinders te gee om te doen ... met antwoorde en uitgewerkte somme wat dan gebruik kan word om die werk te merk. Baie kinders hou daarvan om elke werkkaart self te doen en dan self te merk ook. Soms moet Ma of Pa die werkkaart weer uitdruk sodat Boetie" of "sussie" dit weer mooi netjies kan oorskryf. Glo my - dis 'n wenner - hulle voel sommer trots (en dit hou hulle besig!)
 
Ons ontwikkel elke jaar nuwe boeke en hoop om uiteindelik 'n volledige reeks Wiskunde Werkkaartboeke in Afrikaans en Engels beskikbaar te stel.
Kontak my gerus met voorstelle of idees. 
 
Kyk gerus na die volgende DRIE beskikbare opsies:
 
 
Ons e-boeke bevat honderde afsonderlike werkkaarte en toetse met volledige antwoorde en memorandums. Ek hoop u geniet ons hulpbronne!

Lees gerus wat ons tevrede kliënte sê. Besoek ons VERWYSINGS blad. Of lees ons nuusbrief en blog hier.
 
Baie dankie en sukses-groete!
 
 
info@regmerk.co.za
0823422572

Laai gerus my GRATIS e-Boeke HIER af (as jy nog nie het nie).

Ons gratis e-boeke is promosie-weergawes van ons volledige produkte en is volgepak met oospronkilike toetse, werkkaarte en artikels.

Kopiereg © 2020 Regmerk.co.za      Alle regte voorbehou
2866
This website may use Cookies
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.

OK, I understand or More Info
Help & Support
Cookies Information
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.
OK, I understand