Wiskunde Werkkaarte Hulppakket vir Graad 9

[Nog nie beskikbaar nie - produk in wording!]

Hierdie 250 bladsye e-Boek bevat die volgende hulpbronne:

 
1)  Werkkaarte met afsonderlike uitgewerkte antwoordblaaie wat leerders/onnies/ouers as memorandums kan gebruik om die werk self te merk.
 
2)  Toetse wat jou toelaat om te sien of die leerders 'n spesifieke onderwerp (bv. Algebra) bemeester het. Volledige handgeskrewe memorandums word verskaf met regmerkies waar punte gegee word.
 
3)  Eksamenvraestelle vir die halfjaar-eksamen (Junie) en Finale eksamen (November) word verskaf. 
Volledig uitgewerkte memorandums met punte-toekennings word weereens verskaf.
 
Bestel die volle e-boek nou vir slegs R159 deur die "BUY NOW" knoppie hier-onder te druk. 
 
Hier is hoe die proses sal werk:
Stap een:  As u die knoppie druk sal u direk na Payfast se veilige betalings-webblad geneem word. 
Stap twee: Daar is 'n verskeidenheid maniere om te betaal. Kies maklikste een.
Stap drie: Sodra u klaar betaal het sal u direk na ons webblad teruggsteuur word waar u dadelik die e-boek kan aflaai vanaf ons aflaaiblad. So maklik soos dit!
 
Buy       Slegs R159
 
As u liewer persoonlik deur u eie bank deur elektroniese oordrag (EFT) wil betaal is die koste slegs R150 en u kan die bedrag in die volgende rekening deponeer:
 
L Breytenbach
FNB CRESTA
Takkode 254905
Tjek 51240089510
ONS Verwysing: U naam en van
 
BELANGRIK!
ONTHOU om 'n epos met bewys van betaling vir my (Lourens) by info@regmerk.co.za te stuur om seker te maak dat jy die e-boek sal ontvang.
 
Baie dankie!
 
Lourens Breytenbach
info@regmerk.co.za
Foon: 0823412572
 
Lees meer oor ons agtergrond en ander produkte ... KLIEK HIER
Search