Regmerk.co.za se VIDEO-BLAD
Ons soek dwars oor die Internet vir uitstekende videos wat ons leerders sal help om BETER te doen in Wiskunde
Rol af vir ons lang lys van aanbevole videos ... op hierdie blaai ...
Regmerk.co.za - Videos op YOUTUBE
Uitstekende videos vir leerders wat sukkel. KLIEK op die "KLIEK HIER" skakels sodat nuwe vensters kan oopmaak. Jy moet lekker baie data hê vir hierdie oefening!
GRAAD 8
Graad 8 Optel van soortgelyke terme Kliek hier
Graad 8 Eienskappe van NUL Kliek hier
Graad 8 optelling Kliek hier
Graad 8 Meetkunde Soorte hoeke kliek hier
Graad 8 Meetkunde Regoorstaande hoeke Kliek hier
Graad 8 Meetkunde Ewewydigelyne Kliek hier
Graad 8 Algebra Vergelykings Les 1 Kliek hier
Graad 8 Algebra Vergelykings Les 3 Kliek hier
Graad 8 Algebra Vergelykings Les 4 Kliek hier
Graad 8 Algebra Vergelykings Les 5 Kliek hier
Graad 8 Algebra Produkte les 2 Kliek hier
Graad 8 Meetkunde Binnehoeke van 'n driehoek Kliek hier
En as u dan net op YouTube aanhou kyk is die videos almal aan die regterkant gelys.
Ek wens MY juffrou in graad 8 het so mooi verduidelik !
Videos vir Wiskunde
Videos wat jou leer wiskunde doen:
YouTube is ‘n SKOOL! Jy kan bykans enige onderwerp intik en daar sal ‘n video wees wat die werk aan jou sal verduidelik. Hier’s ‘n paar van die beteres ...
1) Hier is ‘n video om jou te wys hoe om jou tafels BAIE VINNIG te leer! https://youtu.be/hCH4rs-KEeA
2) Hoe om die vierkant van dubbel-syfer getalle sonder ‘n sakrekenaar te doen.
https://youtu.be/j2lMRCVaFw0
https://youtu.be/j2lMRCVaFw0
3) Hoe om ENIGE getal met 11 te maal sonder ‘n sakrekenaar
https://youtu.be/Z96JFXXqbmU
https://youtu.be/Z96JFXXqbmU
4) Hoe om ENIGE getal met ‘n ander getal te maal sonder ‘n sakrekenaar
https://youtu.be/x2VL5aVysg0
https://youtu.be/x2VL5aVysg0
5) Oefen jou wiskunde op die internet:
MEER VOLG BINNEKORT ....